Studente en personeel van die APA sal aan die begin van 2019 ‘n splinternuwe baadjie vir die my.APA studente-portaal kan sien. Heelwat nuwe funksies sal ook op die blad beskikbaar wees. Nog ‘n stap van die APA om te streef na uitnemende onderrig in Afrikaans.

Deel die bladsy: