Baie dankie vir jou belangstelling in die APA se NGOS Interaktiewe Opeaand op Donderdag 6 Julie 2023 om 18:00 vir 18:15.

Vul asb jou besonderhede hieronder in en ons sal vir jou ‘n e-pos stuur met die skakel vir die geleentheid, ‘n virtuele toer van wat die program behels en ons Prospektus vir 2023.

NGOS Interaktiewe Opeaand

Ons sien daarna uit om jou by ons Interaktiewe NGOS Opeaand te sien.

Die APA-span

Deel die bladsy: